Subscribe by Email

100,000 kuikens dood

chicks‘n Werker moes hospitaalbehandeling ontvang  en vyftien ander is vir rookinaseming behandel nadat ‘n brand by ‘n hoenderplaas, oos van Pretoria, uitgebreek het.

Sowat 100-duisend kuikens het in die brand gevrek.

Die oorsaak van die brand is in die stadium nog onbekend.