Wêreld

Christchurch aardbewing groot skade aan infrastruktuur »

Oorlogsmonument in Darfield, NZ waar die middelpunt van kragtige aardbewing was

Verslaggewer 06:17 am | Die Nieu Seelandse regering sê  daar is nie grootskaalse ongevalle nadat ‘n kragtige aardbewing die tweede grootste stad in die land, Christchurch gisteraand getref het nie. Die aardbewing het sewe komma…

September 4 2010 / Geen Kommentaar nie / Lees Verder »

Spesiale vergunning vir onwettige Zimbabwiers in SA opgeskort »

Verslaggewer 01:29 pm | Die kabinet gaan sy spesiale vergunning aan Zimbabwiese burgers aan die einde van die jaar beëindig. Zimbabwiërs was sedert April verlede jaar toegelaat om sonder die nodige dokumente in…

September 2 2010 / Geen Kommentaar nie / Lees Verder »
Suid-Afrika

Cele in spervuur oor miljarde rande se vermorsing »

Verslaggewer 06:21 am | Die parlement het gister onthullings aangehoor dat top polisiebeamptes miljoene rand gemors het deur onwettige kontrakte aan te…

September 4 2010 / Geen Kommentaar nie / Lees Verder »

Lennit Max afgedank deur Zille, moes hy plek maak vir de Lille? »

Lennit Max

Raymond 10:46 am | Die Wes-Kaapse minister van gemeenskapsveiligheid, Lennit Max het nie vanoggend vir werk aangemeld nie. Dit volg ná berigte…

September 3 2010 / Geen Kommentaar nie / Lees Verder »

NG Kerk help uit by hospitale »

Lidmate van NG Kerk by hospitaal kospotte. Foto verskaf.

Raymond 10:30 am | Lidmate van die NG Kerk het op verskillende plekke in die land saam met ander vrywilligers skouer aan…

September 3 2010 / Geen Kommentaar nie / Lees Verder »

Nasionale testamentweek, kry jou gratis testament by ‘n prokureur. »

Verslaggewer 06:22 am | Die Prokureursorde van Suid-Afrika het ‘n beroep gedoen op Suid-Afrikaners – wat nie testamente het nie – om…

September 3 2010 / 2 Comments / Lees Verder »

Voormalige Burgemeester in hof oor bedrog met tieners »

Verslaggewer 08:15 am | ‘n Burgemeester van Noord-Wes wat na bewering munisipale fondse gebruik het om 14 tieners vir sokkerafrigting na Brasilië…

September 2 2010 / Geen Kommentaar nie / Lees Verder »

Onlangs

  1. Cele in spervuur oor miljarde rande se vermorsing
  2. Christchurch aardbewing groot skade aan infrastruktuur
  3. Lennit Max afgedank deur Zille, moes hy plek maak vir de Lille?
  4. NG Kerk help uit by hospitale
  5. Nasionale testamentweek, kry jou gratis testament by ‘n prokureur.
  6. Spesiale vergunning vir onwettige Zimbabwiers in SA opgeskort
  7. Voormalige Burgemeester in hof oor bedrog met tieners
  8. Geen einde in sig vir staatsdiens staking
  9. Hayibo moet deure sluit, en dit is gin grap!
  10. Vakbonde oorweeg nuwe salaris-aanbod, metaal en brandstofstakings duur voort
  11. Meer senior SAL personeel kan strafregtelik vervolg word
  1. Jaco Van Tonder: http://www.lssa.org.za/Index.c fm?fuseaction=home.page&Pa geID=2741948
  2. Gerrie Malan: Kan u my asseblief n lys van die Prokureurs in Pretoria verskaf wat die gratis diens sal lewer? Dankie...
  3. Winston: Dis jammer om dit te hoor, maar dis hoe Suid Afrikaaners is so lank jy iets verniet doen dan is dit reg,...
  4. Jean: Wat ‘n lekker goeie nuus storie! Mens hoor so baie negatiewe nuus dat mens maklik afgestomp kan raak vir...
  5. Leon: Johan Smit, moet jou asseblief nie verknies oor venynigheid nie. Gaan lees bietjie wat Jean Oosthuizen en sy...
  6. Kuifie: Die Westin Grand se sekuriteit en bestuur moet dit nie ondersoek nie, die polisie moet dit doen. Diefstal is...

Multimedia

  • (Video) Mammas en Babas brutaal deur polisie behandel

    Speel Video

  • Video: Dapper Reuben lewendig en herenig met familie na Tripoli vlugramp.

    Speel Video

  • Foto’s en video van vliegramp, Suid-Afrikaners was aan boord

    Speel Video

  • Die iPad onthul

    Speel Video

  • Chaos by sokker kaartjieverkooopspunte

    Speel Video

  • Video uittreksels van ET se begrafnis vandag

    Speel Video

  • Ja, sy’s gay, erken Zoid se vriendin van 10 jaar

    Ja, sy’s gay, erken Zoid se vriendin van 10 jaar

    Lees Verder

  • Video, Malema jaag ‘n Britse Joernalis uit mediakonferensie

    Speel Video

  • Video van rasseherrie by Terreblanche moordverhoor

    Speel Video

  • Rassespanning by ET se moordverhoor – Video

    Speel Video

Sjina verbied invoere van SA Wol »

Raymond 01:58 pm | Cape Wool het ‘n beroep op wolprodusente gedoen om hul wol op die gewone manier aan makelaars te stuur en ook ‘n reserweprys daarop te plaas. Dit volg nadat Suid-Afrikaanse wol van môre af as gevolg van slenkdalkoors nie meer na Sjina uitgevoer mag word nie. Dit is môre die eerste dag van die wol verkoopseisoen.…

August 17 2010 / Geen Kommentaar nie / Lees Verder »

Die “orgazm” eetplek en ander Ballito dinge. »

Raymond 09:07 am | ‘n Kort verslag oor ‘n heerlike wegbreek geleentheid na Ballito, aan die KZN se Noord-Kus. Dit is Dinsdag, 16 Maart 2010, die nodigste dinge is gepak en ons vertrek na Ballito vir ‘n wegbreek van 3 dae, al langs die N3 na Durban, vanwaar ons op die N2 Noord klim en 50 km noord van…

March 20 2010 / Geen Kommentaar nie / Lees Verder »

Verhoog jou aflaai spoed so! »

Nico 07:13 am | EK is so gelukkig om onbeperkte bandwydte by my huis te hê. Ek haat die reeks advertensies wat op televisie is, maar gelukkig is ek nie by die diensverskaffer met die aaklige advertensies nie. Die enigste nadeel van onbeperkte internettoegang is dat die internetdiensverskaffers nou van die dienste op die internet se spoed beperk. Die groot ding…

June 15 2010 / 1 Kommentaar / Lees Verder »

NG Kerk help uit by hospitale »

Raymond 10:30 am | Lidmate van die NG Kerk het op verskillende plekke in die land saam met ander vrywilligers skouer aan die wiel gesit om by krisispunte hulp te verleen tydens die jongste landwye staking Die kerk het gemeentes versoek om in oorlegpleging met naburige gemeentes van die NG Kerfamilie en gemeentes van ander kerkverbande…

September 3 2010 / Geen Kommentaar nie / Lees Verder »
Lidmate van NG Kerk by hospitaal kospotte. Foto verskaf.

Plant nou Lentebolle! »

Jacques 02:33 pm | Maart tot Mei is net die regte tyd om lentebolle te plant. Gaan koop dus en plant vandag nog joune! Lees verder by Tuis.co.za …

February 19 2010 / Geen Kommentaar nie / Lees Verder »

Sport

WB 2010 nuus, SA en Mexiko gelykop en toegang tot lugruim by sokker stadions beperk »

Raymond 05:40 pm | Suid-Afrika en Meksiko het gelykop gespeel in die openingswedstryd van die 2010 Fifa Wêreldbeker by Soccer City in Johannesburg. Die doele is vir beide spanne in die tweede helfte van die…

June 11 2010 / Geen Kommentaar nie / Lees Verder »

WB 2010 nuus, SA en Mexiko gelykop en toegang tot lugruim by sokker stadions beperk »

Raymond 05:40 pm | Suid-Afrika en Meksiko het gelykop gespeel in die openingswedstryd van die 2010 Fifa Wêreldbeker by Soccer City in Johannesburg. Die doele is vir…

June 11 2010 / Geen Kommentaar nie / Lees Verder »

‘n Bloedbevlekte wêreldbeker toegangskaartjie vir “Christen honde” in SA »

Die Liverpool vleuel, Dirk Kuyt

Raymond 12:33 pm | Britse teen-terrorisme amptenare ondersoek nuwe Al Qaeda dreigemente om die eerste wêreldbeker wedstryd tussen Engeland en die VSA op te blaas. Hierdie…

June 3 2010 / 1 Kommentaar / Lees Verder »

Slag vir Bulls én Bokke »

Bulls tevrede met veld  Morné Steyn oefen gister sy skoppe in die Orlando-stadion in Soweto. Foto: Craig Nieuwenhuizen

Jacques 01:38 pm | J.J. Harmse PRETORIA Bakkies Botha se loopbaan is wéér in die gedrang. Die Bulls- en Springbokslot se skorsing van vier weke wat hom gister opgelê…

May 19 2010 / 1 Kommentaar / Lees Verder »
Geen Wereld Beker sokker vir Beckham » Lindsey Vonn van die VSA wen goue medalje »

Sake